Hoe kan ons kinders en tieners (laerskool en hoërskool) in die eksamentyd ondersteun?
Ons almal ken die spreekwoord: “Helping one person cannot change the world, but it could change the world for one person.”
Luister hier na 5 eenvoudige maniere hoe ons as leiers ons kinders kan ondersteun sodat hulle nie net die eksamentyd oorleef nie, maar dat hulle sal floreer!