Nelson Mandela het gesê: Praat met ‘n man in ‘n taal wat hy verstaan, en dit gaan na sy kop toe. Praat egter met hom in sy eie taal, dan gaan dit na sy hart toe. Met kinders is dit nie anders nie! So wat is die taal wat kinders “praat”? DinkJeug Podcast · DJP 21.04.2021 Die Rol Van Spel In Verhoudingsbou Met Kinders Tags:djpgroepleierskategesekategeteKinderbedieningpodcastpotgooirol van spelspeelspelverhoudingsbou