Is jy besig om jou eerste byeenkoms te beplan? ‘n Praktiese tema wat regdeur hierdie eerste ontmoeting getrek kan word, is seisoene. Luister verder hoe hierdie tema ons kan help om te dink oor waar ons tans is. https://dinkjeug.co.za/wp-content/uploads/2020/09/DJP-Eerste-fisiese-byeenkoms-na-grendeltyd.mp3 Tags:djpeerste byeenkomsfisiese byeenkomskategeteleiersna grendeltydpodcastpotgooi