Advent: Hoe, wat, waar?

Waar kom die tradisie van Advent vandaan?

Hoe kan ons dit vier?

Luister na die podcast en kry ook ‘n paar wenke om as kleingroepleier deur die vakansie kontak met jou groep te behou.

 

Hierdie is die laaste DinkJeug Podcast vir 2020. Dit was lekker om hierdie jaar saam met julle te reis! Ons sien julle volgende jaar weer. 

Leave a Reply

en_ZAEnglish