As intergenerasionele kategese vir jou soos ‘n tongknoper klink, lees (en luister) gerus verder…
Hierdie model van kategese is minder afhanklik van die kategeet se kennis en voorbereiding. Die klem is nie op die vorming van ‘n goeie lidmaat nie, maar op geloofsvorming.
Luister na DJP 9: ‘n Nuwe model vir kategese by DinkJeug Podcast