Skip to main content

Ons het reeds daaroor gesels dat ‘n kategese groepleier se rol verander het. Maar hoe werk dit nou en wat moet ons doen?

Ons herontdek dat ons langs kinders moet stap om hul geloof te vorm. Wanneer ons saam met hulle gesels, ontdek ons dat Jesus in ons midde is.

Luister na DJP 8: Verandering van Sondagskool onderwyser na fasiliteerder by DinkJeug Podcast

Klik hier om die artikel wat voorheen op DinkJeug verskyn het, te lees: Die rol van ‘n fasiliteerder

 

 

Leave a Reply