Wonder jy of daar beter maniere is om met jou kleingroep se ouers te kommunikeer?
Ons gesels vandag oor WhatsApp wat ‘n wonderlike hulpmiddel kan wees – sonder dat dit almal frustreer!

Behalwe vir praktiese reëlings en inligting, wil ons ook ons besorgdheid en ondersteuning met ouers kommunikeer.

Luister na DJP 6: Kommunikasie met ouers by DinkJeug Podcast

Leave a Reply

en_ZAEnglish