Kan jy dink aan ‘n volwassene met wie jy lekker kon gesels as kind? Hoekom dink jy praat kinders en tieners makliker met sekere volwassenes?
Hoe kan ek, as groepleier, meer moeite maak om te luister?
Luister na DJP 5: Twee ore en een mond
Klik hier onder om die artikel wat voorheen op DinkJeug verskyn het, te lees.
Twee ore en een mond: Hoe kan ek ‘n “luisterende” groepleier wees?