Die eerste ontmoeting met jou kategesegroep vorm die basis vir die res van die jaar.
Hier is ‘n paar praktiese wenke om daardie eerste dag vir almal ‘n bietjie makliker en ge-makliker te maak.
Luister na DJP 2: Hoe skop ek die jaar af? deur DinkJeug Podcast