Het jy ‘n groepie wat net glad nie wil deelneem nie? Of is daar net een karakter wat AL die antwoorde gee?
Ons deel ‘n paar wenke om jou groepie aan die gesels te kry – kyk wat vir jou kan werk!
Luister na DJP 10: Help! My groepie wil nie gesels nie by DinkJeug Podcast