Skip to main content

Is jy op soek na video’s om te gebruik in jou gemeente vir kinders / gesinne tydens Pinkster of daarna?
Hierdie is dalk jou antwoord…

DIE KONING
Pinkster Produksie vir kinders van alle “ouerderdomme”

Die video’s is hier op YouTube beskikbaar: https://www.youtube.com/playlist?list=PLktlXDwXKqcYCRsdPPZxWvWA8oXVS3cf-

Siegfried Louw en Christo Botha, predikante van NGK Proteahoogte in die Kaap, het die video’s gemaak. Die 4 video’s is elk ongeveer 12 min lank en handel oor twee karakters wat in ‘n tyd-masjien reis om die verhale van Daniël in die Bybel te herontdek. Die verhale is gemik op kinders, maar volwassenes sal dit net so baie geniet!

DIE KONING
Episode 1: Kosblik (Daniël 1)
Episode 2: Vuurhoutjies (Daniël 3)
Episode 3: Pen (Daniël 5)
Episode 4: Flitslig (Daniël 6)

Leave a Reply