Hoe verduidelik ons die coronavirus en voorkomende maatreëls aan kinders?
Kinders kan grootmense se angs aanvoel, maar hulle het nie noodwendig die emosionele kapasiteit om dit te verwerk nie. Verseker kinders van hulle veiligheid, wees positief en gerustellend en gee ruimte vir hulle om vrae te vra en hulle emosies te verwoord.
Kry die hulpmiddel hier: Covid-19 vir kinders
Goeie naand.As ek julle videos wil gebruik vir skooldoeleindes .Hoe kry ek dit
Hallo Vennessa – van watter video’s praat jy? Sal jy my asseblief e-pos by [email protected]?