Die Bybel bevat verskillende boeke wat in verskillende genres geskryf is. Daar is verhale, wette (Ou Testament), profetiese boeke, gedigte en liedere, briewe ens. en elkeen het ook ‘n ander doel en moet anders gelees word.
Hier is ‘n uitdeelstuk wat kinders kan help om dit beter te verstaan. Daar is ook ‘n swart en wit weergawe vir kinders om self in te kleur.
Laai dit hier af as PDF bladsye: DinkJeug Bybelboeke kleur | DinkJeug Bybelboeke swart en wit
Hier is ook ‘n kort video van The Bible Project oor die verskillende genres in die Bybel: