Skip to main content

Biddag vir Onderwys en Opvoeding

13 Februarie 2022

DinkJeug se wenk vir die erediens: Almal skryf die name neer van mense wat hulle ken wat by opvoeding en onderwys betrokke is (onderwysers, dosente, skoolhoofde, skole ens.) op briefies wat vooraf uitgedeel is. Daarna kom hang hulle dit aan ‘n tak of wasgoedlyn wat vooraf in die liturgiese ruimte opgestel is. Doen dan ‘n gebed vir hierdie persone.

Die meegaande PowerPoint kan ook gebruik word om die gemeente in groepies te laat bid.

Laai die PowerPoint hulpbron hier af: biddag-vir-onderwys-2022

of hier as PDF: Biddag-vir-onderwys-2022 PDF

Leave a Reply