Biddag vir Jeug en Kategese is hierdie jaar op Sondag, 13 Junie 2021.

Gebruik gerus hierdie blokkies as gebedswenke.
Klik op die blokkies om dit af te laai.

‘n Aktiwiteit vir die erediens

Staan in die skoene van ‘n kind… en bid vir hom/haar
Elke kind kan hulle kaartjie uitdeel aan ‘n ouer persoon (wat geen skoolgaande kinders het nie). Hierdie ouer persone word gevra om hierdie week spesiaal vir hom/haar te bid. Julle kan ook ekstra name vooraf kry van ouers wie se kinders /tieners nie in die diens kan wees nie.
Laai die kaartjies hier af: Biddag Jeug en Kategese erediens kaartjies
of klik op die prentjie:

Leave a Reply

en_ZAEnglish