Ons vier Biddag vir Gesondheidsdienste op Sondag, 17 Oktober 2021.

Dan bid ons vir mense wat uit die aard van hulle werk, elke dag ander dien… dokters, verpleegpersoneel, nooddienswerkers, ens. in die gesondsheidsdienste. Julle kan dié persone vra om in hulle uniform / werksklere die erediens by te woon en vir hulle bid (en dalk ‘n kaartjie oorhandig).

Hier is ook ‘n uitdeelstuk om te gebruik: Biddag vir Gesondheidsdienste

Of klik op die prentjie om dit af te laai:

Leave a Reply

en_ZAEnglish