Skip to main content

Biddag vir Bejaardes vind gewoonlik op die eerste Sondag van Oktober plaas.

Hier is ‘n uitdeelstuk wat in die erediens gebruik kan word: Biddag vir Bejaardes uitdeelstuk

Rol die uitdeelstuk af en deel dit (met penne) aan bejaardes uit om in te vul. Elke kind kan dan ‘n bejaarde persoon gaan ontmoet deur die onderhoud te voer of die ingevulde uitdeelstuk by hulle gaan haal. Maak seker hulle ken mekaar se name. Hierdie kan deur kinders en tieners gedoen word. Laat hulle dan van hierdie antwoorde voor in die kerk deel.

Leave a Reply