Hier is ‘n hulpmiddel vir gesinne om saam oor Aswoensdag te dink en te gesels.
Aswoensdag is die eerste dag van Lydenstyd, tradisioneel ‘n tyd van vas en bekering. Gesels saam oor hierdie vier Bybelverse en dink na oor die betekenis van as en stof in die groter storie van die Bybel.
Laai die PDF bladsy hier af: Aswoensdag Op die Stowwerige Pad
Met toestemming vertaal vanaf Together at Home (www.tath.co.uk)