Die Algemene Sinode se Taakspan vir Geloofsvorming:Jeug het getuig oor dit wat hulle gedoen het die afgelope termyn. Tydens hulle aanbieding het hulle 4 video’s getoon. Gemeentes en ringe kan dié video’s gebruik om te gesels en na te dink oor Jeugbediening in hulle konteks.
“Click” op die skakels hieronder om weer na die video’s te kyk oor: