NG Caledon het hul Adventpakkie van 2021 met ons gedeel.

Hoe werk dit?

Advent Bybelstudie: Die Evangelie van Lukas
Lees as gesin elke dag van 1-24 Desember een hoofstuk van Lukas.

Advent Aktiwiteite: Een aktiwiteit vir elke dag van Advent asook Kersdag – aktiwiteite wissel tussen die Kersboom met versierings of die string met dankbaarheidsvlaggies.

Die Adventpakkie kan saam met die benodigdhede in ‘n flip file gepak word om aan gesinne uit te deel. ‘n Groter driehoek van gekleurde karton word ook saam met elke dankbaarheidsvlaggie gestuur. Sien die video:

Die voltooide Kersboom met versierings lyk so:

Leave a Reply

en_ZAEnglish