Skip to main content
HuisgeloofKerkjaar

Adventpakkie 2024: Die Groot Geskenke van Kersfees

By November 15, 2024November 20th, 2024No Comments

Die Groot Geskenke van Kersfees

Gebruik die weeklikse geselskaarte en aktiwiteite as ‘n geleentheid om saam as familie (en vriende) voor te berei om die betekenis van die GROOT GESKENKE van Kersfees te ontdek.

Dié Adventpakkie kan uitgedruk word en saamgeneem word met vakansie of elektronies gedeel word.
Verwys gesinne na hierdie bladsy om die aktiwiteite (heel onder) af te laai.

Laai die geselskaarte PDF (8 aparte bladsye) hier af: Adventpakkie 2024

Laai die kleiner formaat PDF (2 per bladsy) hier af: Adventpakkie 2 per bladsy

Laai die geselskaarte as grafika hier af: 

 

 

 

 

 

 

 

Hier is al die ekstra aktiwiteite:

Gesels Speletjie

Advent Kalender Hulpmiddel | Idee vir Adventskrans

Gebedsblokkie Hulpmiddel

Kriptoneel Hulpmiddels

Aardbol Hulpmiddel

Ou Jaar Nuwe Jaar Hulpmiddel

Leave a Reply