Reis saam as huis vanaf 28 November tot 25 Desember en kom ontdek wat die groot geskenk van Kersfees is. Daar is vir elke Sondag asook Kersdag ‘n gesprekskaart wat huise kan gebruik om saam te dink oor Kersfees.  Die pakkie is so benader dat dit aanvullend by die leesrooster gebruik kan word en ook saam met die Dinkjeug Familie App wat gratis afgelaai kan word by Google Play of Apple iStore.

Klik op die prente om dit af te laai:

 

Laai die bykomende hulpmiddels hier af:

Adventpakkie – Die Groot Geskenk van Kersfees, Hoe om die pakkie te gebruik

Adventpakkie – Die Groot Geskenk van Kersfees (A4 uitdruk stukke vir fisiese pakkie)

Week 1. Gebedsblokkie Hulpmiddel

Week 1. Wenslysie Hulpmiddel

Week 3. Kerstoneel Hulpmiddel

Week 4. Aardbol Hulpmiddel

Leave a Reply

en_ZAEnglish