In hierdie Adventreeks is ‘n saamlees gedeelte vir elke week wat julle as gesin kan gebruik. Daar is ook twee verskillende aktiwiteite om die kriptoneel uit te beeld.
Laai die saamlees gedeelte en gespreksvrae hier af: Advent kaartjie en Advent Huisgeloof
Klik op die skakels onder om die aktiwiteite af te laai:
Kerstoneel 1: Kleuters – met toiletrolle
Kerstoneel 2 met Kosblik stickers