Wik en weeg jy nog oor ‘n Pinksterreeks vir tieners of jong volwassenes?
Loer gerus na hierdie reeks: Aangevuur deur die Heilige Gees.

Dit is sewe (4 – 6 minuut) sessies wat gesels oor hoe die Heilige Gees in en deur ons werk. Elke sessie bevat ‘n video (of klankgreep vir data sensitiewes) wat via WhatsApp uitgestuur word wat die ontvanger op hul eie tyd kan kyk of slegs die video se YouTube link, beskikbaar op die kanaal “Aangevuur Pinksterreeks”. Saam met die video is ‘n opsommende foto wat oor die sessie gaan en ‘n ‘share image’ (wat op sosiale media platforms geplaas kan word) wat ook uitgestuur kan word.

Vir al die inligting, volg hierdie skakel: https://drive.google.com/…/1ZlfbpNf-984uUSz-UxAvC7bXDg0Zx2wF

Al die video’s is ook beskikbaar op DinkJeug se YouTube kanaal by: Aangevuur Pinksterreeks

Leave a Reply

en_ZAEnglish
en_ZAEnglish