NG Kenridge het ‘n reeks vir graad 6 en 7’s geskryf. Die eerste kwartaal se tema is “Terug skooltoe” en fokus op temas wat kinders se geloofslewe by die skool raak. Hier is die hele reeks se lesse, IntegriteitKG, IdentiteitKG, PositiewegroepsdrukKG, Lig(Groot groep riglyne), LigKG, VrienskapGG(Groot groep riglyne), VriendskapKG, kommunikasieKG, WysheidKG
(“Click” op die blou skakels om materiaal af te laai.)
Geskryf deur Melanie Thirion